Columbus, Georgia

Columbus

Kaart Seël
Vlag
 Land Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
 Deelstaat Georgia
 County Muscogee
 Koördinate 32°30′N 84°56′W / 32.500°N 84.933°W / 32.500; -84.933
 Stigting 1828
 Oppervlakte:  
 - Totaal 572 vk km
 Hoogte bo seevlak 74 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2013) 202 824
 - Bevolkingsdigtheid 332,6/vk km
 Tydsone EST (UTC -5)
 Somertyd EDT (UTC -4)
 Burgemeester Teresa Tomlinson
 Amptelike Webwerf columbusga.org

Columbus is 'n stad in die deelstaat Georgia geleë op die grens met die deelstaat van Alabama, op die oewer van die Chattahoochee-rivier. Die administratiewe setel van die Muscogee County is hier geleë. Coweta Town, die hoofstad van die Creek-Indiane is naby die dorp.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search